Marelize van Rensburg het ‘n sterk boek gepubliseer oor hoe vroue stelselmatig vernietig word deur verbale mishandeling. Ek lees dit nou. Baie goeie werk oor ‘n onderwerp wat dalk misgis word. As jy voel jy is die vrou of man aan die ontvangkant daarvan, kontak marelize.witrivier@gmail.com of koop die boek hier aan.

Altyd ‘n voorreg om medeskrywers te ontmoet. En wat ‘n boek!